Welcome to

Our Blog

Here you will find blogs by author Lynette Beer on life, love and faith

Die laaste seisoen wat vir elkeen van ons aanbreek Oct 02, 2025

Hoe voel jy oor die dood? Hoe voel jy as jy die woord lees in hierdie eerste sin van my? Wil jy dalk sommer ophou lees? Wonder jy miskien hoekom is hierdie blog so morbied? Of is jy dalk ’n bietjie nu...

Continue Reading...
Hoe om te weet ’n nuwe seisoen is op pad change Oct 02, 2025

“Somer is net ’n gerug uit die noorde, hier by ons is dit winter tot diep in November.” So sê een van my Kaapse vriende toe ek op ’n heerlike Oktoberdag vra of dit by hulle ook so lekker warm is.

Omd...

Continue Reading...
Volkleur tradisies vir veerkragtigheid tydens verandering Oct 02, 2025

Waaraan dink jy as jy die woord “tradisie” hoor of lees? Dalk aan volkspele, omies met konsertinas en tannies wat roep “balke toe”? Of dink jy aan ’n hoed vir kerk en handskoene wat dieselfde kleur as...

Continue Reading...
Comfort or constraint … Think about the “why” of traditions Oct 02, 2025

In 1938, W. Somerset Maugham, an English physician and writer, known for his plays, novels and short stories wrote: “Tradition is a guide and not a jailer.”

In 1984, Jaroslav Pelikan, an American sch...

Continue Reading...
Dig up the past and build for the future Oct 02, 2025

Sometimes, you have to go back to go forward. It sounds counterintuitive, I know. So let’s go to the Bible and see how Isaac’s story illustrates this.

Why did Isaac bother with old wells?

Isaac inhe...

Continue Reading...
1 2 3

We would love to let you know about our blogs as soon as they go live 

Sign up for our newsletter!

Sign-up! 

We won't send spam. Unsubscribe at any time.