Welcome to
Our Blog
Here you will find blogs by author Lynette Beer on life, love and faith
’n Winterwarm HALLO aan al my lede
Hoeveel warm waardering is daar vandag in jou hart vir al die vaders wat ons in
Junie gevier het? Terwyl die wêreld steeds propvol wanorde en aggressie is, voel so
’n...
’n Winterwarm HALLO aan al my lede
Hoeveel dankbaarheid is daar vandag in jou hart?
As ek so in my gedagtes terugblaai en in my dagboek na al my afsprake in Mei kyk, voel ek soos Josh Tatofi. Hy sê:...
’n Hartlike HALLO aan al my lede
Hoe gaan dit met jou en jou groeiproses in die lewe?
Hier by ons in Lynette Beer Media is April die maand van groei en herlewing. Maar mag ek gou iets bieg? Met my G...
’n Hartlike HALLO aan al my lede
Vandag het ’n ek behoefte daaraan om sommer net lekker informeel met jou te gesels en my stories so uit die vuis uit met jou te deel. Ek hoop dis in orde met jou dat ...
’n Liefdevolle HALLO aan al my lede
Hoe was jou Maand van die Liefde? Glo jy steeds van harte in die Liefde? Het jy as kind van die Here in Februarie 2026 ekstra aandag gegee aan hóé jy Sy liefde uit...
’n Liefdevolle HALLO aan al my lede
Januarie was ’n lang jaar, maar hier is ons! (Nee, dis nie ’n tikfout nie – dis ’n grappie wat ek op ’n sekere kruidenierswinkel se app raakgelees het en toe lekke...
We would love to let you know about our blogs as soon as they go live
Sign up for our newsletter!
Sign-up!
We won't send spam. Unsubscribe at any time.