Welcome to

Our Blog

Here you will find blogs by author Lynette Beer on life, love and faith

Dankie vir ons saamwees! newsletter Jul 02, 2026

’n Winterwarm HALLO aan al my lede


Hoeveel warm waardering is daar vandag in jou hart vir al die vaders wat ons in
Junie gevier het? Terwyl die wêreld steeds propvol wanorde en aggressie is, voel so
’n...

Continue Reading...
Sê saam met Lynette dankie newsletter Jun 03, 2026

’n Winterwarm HALLO aan al my lede

Hoeveel dankbaarheid is daar vandag in jou hart?

As ek so in my gedagtes terugblaai en in my dagboek na al my afsprake in Mei kyk, voel ek soos Josh Tatofi. Hy sê:...

Continue Reading...
Kyk saam met Lynette terug na hoe sy in April gegroei het newsletter May 27, 2026

’n Hartlike HALLO aan al my lede

Hoe gaan dit met jou en jou groeiproses in die lewe?

Hier by ons in Lynette Beer Media is April die maand van groei en herlewing. Maar mag ek gou iets bieg? Met my G...

Continue Reading...
Onthou saam met Lynette hoekom ons sterk staan in hoop - Maart newsletter Apr 22, 2026

’n Hartlike HALLO aan al my lede

Vandag het ’n ek behoefte daaraan om sommer net lekker informeel met jou te gesels en my stories so uit die vuis uit met jou te deel. Ek hoop dis in orde met jou dat ...

Continue Reading...
Kyk saam met Lynette terug na die maand van die liefde newsletter Mar 18, 2026

’n Liefdevolle HALLO aan al my lede

Hoe was jou Maand van die Liefde? Glo jy steeds van harte in die Liefde? Het jy as kind van die Here in Februarie 2026 ekstra aandag gegee aan hóé jy Sy liefde uit...

Continue Reading...
Kyk saam met Lynette terug na Januarie newsletter Feb 25, 2026

’n Liefdevolle HALLO aan al my lede

Januarie was ’n lang jaar, maar hier is ons! (Nee, dis nie ’n tikfout nie – dis ’n grappie wat ek op ’n sekere kruidenierswinkel se app raakgelees het en toe lekke...

Continue Reading...
1 2

We would love to let you know about our blogs as soon as they go live 

Sign up for our newsletter!

Sign-up! 

We won't send spam. Unsubscribe at any time.